EPISODE · Jul 28, 2022 · 1 MIN
Die IMF se ekonomiese groei voorspellings
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Internasionale Monetêre Fonds het hierdie week hulle vooruitskattings vir die groei van die wêreld-ekonomie bekend gemaak en hulle voorspel dat ekonomieë hierdie jaar heelwat stadiger gaan groei as wat hulle vroeër verwag het. In sommige lande kan daar selfs ʼn inkrimping wees. Dit is die gevolg van ʼn paar skokke. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die IMF se ekonomiese groei voorspellings
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m