EPISODE · Dec 10, 2021 · 2 MIN
Die IMF waarsku dat hervorming dringend nodig is
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
2021 was ʼn jaar waaroor Ekonomie proffies nog baie gaan praat. Die ekonomie het weer begin groei na ʼn 6,4% inkrimping as gevolg van die Covid-19 pandemie. Mynbou en landbou het die Suid-Afrikaanse ekonomie gedra en die fiskus gered. Maar die groei het nie ʼn breë basis gehad nie, werkloosheid het aanhou styg en sakevertroue bly laag. Internasionaal het inflasie begin styg en rentekoerse volg. Kommentators sê gereeld dat die ekonomie is by ʼn kruispad, maar hierdie keer is dit dalk meer soos ʼn T-aansluiting. Daar is nie pad waarop ons kan “muddle through” nie. Belangrike en moeilike keuses moet gemaak word.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die IMF waarsku dat hervorming dringend nodig is
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m