EPISODE · Oct 12, 2022 · 1 MIN
Die IMF waarsku oor resessie en inflasie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Internasionale Monetêre Fonds het gister gewaarsku dat die vooruitsigte vir die wêreld-ekonomie slegter lyk. Hulle voorspel ekonomiese groei van 2,7% met ʼn 25% kans dat die wêreld-ekonomie minder as 2% kan groei. Hulle hoof-ekonoom waarsku dat 2023 vir baie mense soos ʼn resessie gaan voel en dat die kanse vir ʼn fout deur beleidmakers groot is. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die IMF waarsku oor resessie en inflasie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m