EPISODE · Dec 7, 2021 · 1 MIN
Die impak op groei
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Later vandag word die derde kwartaal se BBP syfers bekend gemaak. Dit is Statistieke Suid-Afrika se maatstaf van die totale waarde van al die finale goedere en dienste wat in Suid-Afrika vervaardig is in Julie, Augustus en September. Ekonome praat gereeld oor die impak van gebeure op die ekonomie, maar dit is moeiliker om te voorspel as wat ons dit laat klink, en die amptelike data is gewoonlik maande later eers beskikbaar. Die impak van die corona-virus en inperkings, en spesifiek die onlangse Omnicron variant, is so uitdaging.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die impak op groei
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m