Die kosbare rol van 'n ma episode artwork

EPISODE · May 8, 2026 · 1H 7M

Die kosbare rol van 'n ma

from Radio Pulpit · host Madeleine Venter

Madeleine gesels met Jozine Botha oor die kosbare rol van ’n ma. Jozine is self ’n ma van vier pragtige kinders. Tenspyte daarvan dat sy voltyds in die bediening staan as pastoor en berader, jaag sy steeds haar drome na, en verlede jaar is haar debuutroman, Die jare tussen ons, deur LUCA Uitgewers uitgegee. Jozine gesels met ons oor die rol van die moderne ma, hoe om al die balle in die lug te hou, watter algemene uitdagings werkende ma’s ondervind, en waarom dit belangrik is vir ’n ma om steeds haar drome na te jaag. Madeleine lees ook verder voor uit Al Psalmend deur CLF Uitgewers.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 8, 2026

Madeleine gesels met Jozine Botha oor die kosbare rol van ’n ma. Jozine is self ’n ma van vier pragtige kinders. Tenspyte daarvan dat sy voltyds in die bediening staan as pastoor en berader, jaag sy steeds haar drome na, en verlede jaar is haar debuutroman, Die jare tussen ons, deur LUCA Uitgewers uitgegee. Jozine gesels met ons oor die rol van die moderne ma, hoe om al die balle in die lug te hou, watter algemene uitdagings werkende ma’s ondervind, en waarom dit belangrik is vir ’n ma om steeds haar drome na te jaag. Madeleine lees ook verder voor uit Al Psalmend deur CLF Uitgewers.

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

Die kosbare rol van 'n ma

0:00 1:07:57

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Pulpit?

This episode is 1 hour and 7 minutes long.

When was this Radio Pulpit episode published?

This episode was published on May 8, 2026.

What is this episode about?

Madeleine gesels met Jozine Botha oor die kosbare rol van ’n ma. Jozine is self ’n ma van vier pragtige kinders. Tenspyte daarvan dat sy voltyds in die bediening staan as pastoor en berader, jaag sy steeds haar drome na, en verlede jaar is haar...

Can I download this Radio Pulpit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!