EPISODE · Jul 4, 2022 · 1 MIN
Die koste van fase-6 beurtkrag
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Fase-6 beurtkrag is nog met ons en daar is baie berigte oor die impak daarvan op die ekonomie. Dit is seker dat dit die groei van die ekonomie aan bande lê. Presies hoe skadelik dit is, is nie maklik om te bepaal nie, maar hier is ʼn kort opsomming van wat ekonome dink. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die koste van fase-6 beurtkrag
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m