EPISODE · Feb 10, 2021 · 2 MIN
Die las van belasting op jou bier
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Met die Begrotingsrede om die draai het SAB die Minister van Finansies gevra om vir bier-brouers verligting te gee deur nie aksynsbelasting te verhoog nie. Die South African Liquor Brand Association vra vir ʼn verhoging laer as die inflasiekoers. Die bedryf argumenteer dat hulle tyd nodig het om te herstel na ʼn totaal van 19 weke waarin alkoholverkope verbied is. Wat die nuusberigte nie verduidelik nie, is dat mens moet vra wie dra die las van die aksynsbelasting? Lees meer oor die navorsing agter vandag se episode hier.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die las van belasting op jou bier
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m