EPISODE · Oct 28, 2022 · 2 MIN
Die mini-begroting en Eskom se skuld
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Beurtkrag is die enkel grootste uitdaging wat ons ekonomie in die gesig staar en baie kommentators was teleurgesteld dat die mini-begroting so min gesê het oor die planne om die krisis op te los. Die Minister van Finansies het breedweg verduidelik dat ʼn derde tot twee derdes van Eskom se skuld deur die regering oorgeneem gaan word. Dit is nodig vir die ontbondeling, sodat nie een van die drie nuwe entiteite te veel skuld het nie. Dit sal hulle toelaat om opnuut te leen om belangrike investering in hernubare opwekking en die netwerk te finansier. Daar is egter ʼn paar belangrike vrae wat beantwoord moet word. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die mini-begroting en Eskom se skuld
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m