EPISODE · Nov 11, 2021 · 1 MIN
Die Minister staan vas
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Minister van Finansies het vanmiddag vas gestaan in sy eerste mini-begroting. Vooraf was daar baie spekulasie dat hy dalk sal skietgee met die program van fiskale konsolidasie en van sy ekstra belasting inkomste sal gebruik vir toelae, of ʼn ekonomiese stimulusprogram. Sy begroting sal dalk Suid-Afrika se sosialiste ontstel, maar hy het al die regte dinge gesê.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die Minister staan vas
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m