EPISODE · Sep 1, 2022 · 2 MIN
Die omgewingsimpak van kos
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
In Suid-Afrika veg die generaals nog baie keer die vorige oorlog. 'n Onlangse voorbeeld is die stryd oor die beskrywings wat vegetariese vleis-substituutprodukte op hulle verpakking mag gebruik. In die buiteland is hulle al 'n stap verder en dit is om die omgewingsimpak van produkte aan te dui. 'n Nuwe indeks help as 'n ek-etiket. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die omgewingsimpak van kos
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m