Die pad na heelheid, raad vir nuwe liefde na 'n afsterwe en 'n getuienis oor verlies, geloof en hoop episode artwork

EPISODE · Aug 25, 2026 · 1H 19M

Die pad na heelheid, raad vir nuwe liefde na 'n afsterwe en 'n getuienis oor verlies, geloof en hoop

from Radio Pulpit · host Christine Ferreira

Lewensafrigter Savnola Goldridge gesels met ons oor die pad na heelheid veral in ons verhoudings deur die lens van Enneagram. Sielkundige dr. Johan Ferreira gee raad oor hoe jy weer die pad van liefde kan aanpak na die afsterwe van jou lewensmaat. En onderwyser Henry du Plessis deel sy getuienis na aanleiding van sy boek My lewe in ‘n hartklop ‘n Ware storie oor verlies, geloof en hoop. Met Hart en Siel

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 25, 2026

Embed this episode

Ready to play

Die pad na heelheid, raad vir nuwe liefde na 'n afsterwe en 'n getuienis oor verlies, geloof en hoop

0:00 1:19:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Pulpit?

This episode is 1 hour and 19 minutes long.

When was this Radio Pulpit episode published?

This episode was published on August 25, 2026.

Can I download this Radio Pulpit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!