Die passies en die frustrasies van Rudi Swanepoel episode artwork

EPISODE · Jan 18, 2021 · 1H 1M

Die passies en die frustrasies van Rudi Swanepoel

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

“Rudi is real,” sê iemand nou die dag. 'n Goeie opsomming. Ons het al saam gelag en gehuil, en ek het die voorreg gehad om hom meer as een keer kwaad te sien. Meestal oor dinge wat in die kerk gebeur, of nie gebeur nie.  Elke keer was ek beïndruk, het ek gewonder, waarom meer mense nie ontsteld oor die dinge wat Rudi ontstel nie? (Daar ís 'n ding soos holy-anger!)   Rudi skryf en kook en drink wyn en hardloop - onder andere - en hy is dominee - hierdie land kon 'n beter plek gewees het as meer dominees die ou se passie gehad het . . .  Rudi se boek Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 18, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Die passies en die frustrasies van Rudi Swanepoel

0:00 1:01:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 1 hour and 1 minute long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on January 18, 2021.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!