EPISODE · Jul 29, 2022 · 2 MIN
Die PPI en vooruitsigte vir inflasie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika het gister Juniemaand se produsenteprys inflasiekoers bekend gemaak en dit het gestyg vanaf 14,7% in Meimaand tot 16,2%. ʼn Deel van hierdie vorige maande se produsenteprysinflasie gaan nog deurgegee word aan verbruikers. Die Reserwebank het ook ʼn aantal faktore geidentifiseer wat inflasie kan verhoog. Die gevolg van dit alles is dat verbruikersprysinflasie waarskynlik nog gaan styg voor dit begin daal. Maar daar is ʼn bietjie hoop in ʼn daling van die brandstofprys en effens sterker rand. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die PPI en vooruitsigte vir inflasie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m