EPISODE · Feb 13, 2023 · 57 MIN
Die Profeet Joël: Die Groot Oorlog
from First Love Ministries - Podcast · host Henru Pieters
Deel 3 Joël profeteer van die oorlog wat alle oorloë sal eindig. Dit is 'n lokval van die almagtige waarin al die vyandige nasies ingevang gaan word. Ons leef nou in die dae voor hierdie groot oorlog, die dae van die herstel van Israel en die Kerk, maar ook die van groot haat teen Israel en die Kerk.
Embed this episode
Ready to play
Die Profeet Joël: Die Groot Oorlog
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.