EPISODE · Aug 16, 2022 · 2 MIN
Die rand gaan definitief miskien versterk
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Mens kan sê dat die rand-dollar wisselkoers is op ʼn wipplank rondom R16 vir ʼn dollar. Vroeg in Juniemaand het dit R15,30 gehaal maar teen middel Julie was dit R17,15. Daarna het die rand weer versterk tot rondom R16,20 verlede week. Ons sal almal graag wil weet wat volgende gaan gebeur. Dink maar aan die landboubedryf waar die somerplantseisoen se insetkoste, soos brandstof, beinvloed word deur die wisselkoers en die uiteindelike mielieprys ook. Ek sê nie ek weet nie, maar daar is ʼn paar dinge waaraan mens kan dink. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die rand gaan definitief miskien versterk
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m