EPISODE · Jun 4, 2021 · 3 MIN
Die rand verbyster
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die rand het hierdie week op sy sterktste vlak sedert die begin van 2019 verhandel en Woensdagaand op R13,50 teen die dollar gestaan. Of die rand versterk, of die dollar verswak, is soos die twee lemme van ʼn skêr en mens is nie seker watter een die snywerk doen nie. Dit is dus moeilik om dag-tot-dag veranderinge in die wisselkoers te verklaar, maar mens kan na grotere kragte kyk wat die vraag na rand kan laat toeneem.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die rand verbyster
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m