EPISODE · May 10, 2021 · 1 MIN
Die rand wen, vir nou
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Aan die begin van Maart was ʼn goep ekonome se konsensus voorspelling van die rand-dollar wisselkoers R15,58 teen die dollar. In April was dit R15,25. Verlede week het dit verhandel teen R14,04. Ek moet darem byvoeg dat daardie voorspelling is vir die gemiddelde wisselkoers oor die vierde kwartaal van die jaar. Die ekonome verwag dus dat die rand gaan verswak, maar nie meer soveel soos wat hulle vroeer gedink het nie. So wat kan alles die waarde van die rand in die volgende ses maande beinvloed?
What this episode covers

NOW PLAYING
Die rand wen, vir nou
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m