EPISODE · Feb 17, 2021 · 2 MIN
Die Rand word 60!
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ons Suid-Afrikaanse geldeenheid, die Rand, het Sondag sy, of haar, 60ste verjaarsdag gevier en daar was ʼn klomp interessante berigte en gesprekke hieroor. Die waarde van ons geldeenheid is vir ons almal belangrik. As voedselprysinflasie styg het jou rande minder koopkrag en die wisselkoers beinvloed die koste van ingevoerde produkte.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die Rand word 60!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m