EPISODE · Jul 22, 2022 · 2 MIN
Die repokoers styg met 75 basispunte
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het gister die grootste enkele repokoers verhoging sedert September 2002 aangekondig toe hulle die beleidskoers met 75 basispunte verhoog het tot 5,5%. In die media gee ekonome mooi verduidelikings oor hoekom dit belangrik is om hoë inflasie te beveg met hoë rentekoerse, maar op Twitter is mense teleurgesteld en kwaad. Ons verduidelik nie so goed soos wat ons dink nie, maar ek wil nog ʼn keer probeer. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die repokoers styg met 75 basispunte
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m