EPISODE · Apr 24, 2026 · 48 MIN
Die rol wat die Bybel speel - Les 4 | Kwartaal 2
from Saam in die Woord · host AWR Afrikaans
Die Bybel is nie net ’n werk vir die hoogleraar om te bestudeer of ’n klomp verhale uit antieke tye nie. Inteendeel, dit vorm ’n vertelling — aangrypend mooi en diep — van hoe die Skepper van hierdie heelal probeer om ons nader na Hom te trek. Begeer jy om toe te neem in jou noue wandel met God? Dan is die beste wat jy kan doen, om jou te verbind tot kwaliteit tyd saam met Hom. Dit kom daarop neer dat jy daagliks tot die Here bid, daagliks sy geïnspireerde Woord lees, en dat jy daagliks jou wil ondergeskik stel aan die dinge wat jy daaruit leer.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die rol wat die Bybel speel - Les 4 | Kwartaal 2
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 19, 2026 ·34m
Feb 18, 2026 ·11m
Feb 11, 2026 ·45m
Nov 12, 2025 ·35m
Oct 17, 2025 ·40m