PODCAST · religion
Saam in die Woord
by AWR Afrikaans
Die weeklikse Lesstudie bespreking deur die AWR Afrikaans Span
-
11
-
10
-
9
-
8
-
7
-
6
-
5
-
4
Die rol wat die Bybel speel - Les 4 | Kwartaal 2
Die Bybel is nie net ’n werk vir die hoogleraar om te bestudeer of ’n klomp verhale uit antieke tye nie. Inteendeel, dit vorm ’n vertelling — aangrypend mooi en diep — van hoe die Skepper van hierdie heelal probeer om ons nader na Hom te trek. Begeer jy om toe te neem in jou noue wandel met God? Dan is die beste wat jy kan doen, om jou te verbind tot kwaliteit tyd saam met Hom. Dit kom daarop neer dat jy daagliks tot die Here bid, daagliks sy geïnspireerde Woord lees, en dat jy daagliks jou wil ondergeskik stel aan die dinge wat jy daaruit leer.
-
3
Hoogmoed teenoor ootmoed - Les 3 | Kwartaal 2
Hierdie week bekyk ons watter gevolge hoogmoed (eiewaan) vir ons verhouding met God en ons medemens inhou; sook wat die Bybel oor ’n ootmoedige gees teenoor ander, en natuurlik ook teenoor die Here, te leer het.
-
2
Om die Here te ken - Les 2 | Kwartaal 2
’n Duidelike begrip van God se karakter.
-
1
Hoe sake werklik tussen my en die Here staan - Les 1 | Kwartaal 2
Hoe om interspeksie te doen en toe te laat dat die Here die hart begin verander
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
Die weeklikse Lesstudie bespreking deur die AWR Afrikaans Span
HOSTED BY
AWR Afrikaans
CATEGORIES
Loading similar podcasts...