EPISODE · Jan 26, 2022 · 1 MIN
Die saak vir 'n inkomste-toelaag
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
In hierdie weke voor die President se SONA en die begrotingsrede haal die groot vraagstukke die media. Oor die naweek het die President gesê dat daar ondersoek ingestel moet word na die lewensvatbaarheid en bekostigbaarheid van ‘n vorm van inkomste ondersteuning vir werklose en arm mense. Daar is ook twee groot studies gedoen wat ‘n klomp opsies gee. Die groot vrae bly, wat is genoeg om om te help, en kan die staatskas dit bekostig?
What this episode covers

NOW PLAYING
Die saak vir 'n inkomste-toelaag
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m