Die Snowflake in Potch huisves nuwelinge se werke episode artwork

EPISODE · Nov 12, 2024 · 6 MIN

Die Snowflake in Potch huisves nuwelinge se werke

from OFM Artbeat (Kunsteklop) · host OFM

Die koördineerder van die uitstalling “Nuwelinge”, Martie Bothma, sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop. Vir meeste van die deelnemers wie se werke besigtig kan word, is kuns 'n stokperdjie en is dit 'n besonderse geleentheid om hul werke teen die muur van 'n gallery te sien. Die uitstalling is aan tot 14 Desember en meer inligting kry jy hier: https://www.facebook.com/SnowflakeBuilding/

NOW PLAYING

Die Snowflake in Potch huisves nuwelinge se werke

0:00 6:32

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Artbeat (Kunsteklop)?

This episode is 6 minutes long.

When was this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode published?

This episode was published on November 12, 2024.

What is this episode about?

Die koördineerder van die uitstalling “Nuwelinge”, Martie Bothma, sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop. Vir meeste van die deelnemers wie se werke besigtig kan word, is kuns 'n stokperdjie en is dit 'n besonderse geleentheid om hul...

Can I download this OFM Artbeat (Kunsteklop) episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!