DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 11 episode artwork

EPISODE · Sep 29, 2022 · 15 MIN

DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 11

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Wikus en Armani is aanmekaar omdat Wikus nie sy oë van ander vroue kan afhou nie. Dit is gou duidelik dat Armani ook maar net ’n poppie is wat daarvan hou dat ander haar ego streel. Vinkel en koljander, die een is nes die ander. Jana se uitstalling in die Bo-Kaap is ’n reuse sukses. Sy en Jakes is baie tevrede oor die uitkoms. Dit is egter met haar terugkeer na Duinebult dat sy hoor dat daar dinge gebeur het terwyl sy weg was. Dinge wat haar duidelik in gevaar stel.

NOW PLAYING

DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 11

0:00 15:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 15 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on September 29, 2022.

What is this episode about?

Wikus en Armani is aanmekaar omdat Wikus nie sy oë van ander vroue kan afhou nie. Dit is gou duidelik dat Armani ook maar net ’n poppie is wat daarvan hou dat ander haar ego streel. Vinkel en koljander, die een is nes die ander. Jana se uitstalling...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!