DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 19 episode artwork

EPISODE · Oct 11, 2022 · 14 MIN

DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 19

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Stella en Gys se verhouding floreer. Steward haal vir Evelyn oor die kole omdat sy hom en sy burgemeesterskap ondermyn. Vytjie is in die sewende hemel. Nie net gaan dit goed met haar afrigting nie, maar meneer Van der Veen verras haar ook met ’n geskenk. Tryna waarsku haar om nie te naïef deur die lewe te gaan nie. Vytjie dink sy het die wysheid in pag om nie deur mense om die bos gelei te word nie.

NOW PLAYING

DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 19

0:00 14:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 14 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on October 11, 2022.

What is this episode about?

Stella en Gys se verhouding floreer. Steward haal vir Evelyn oor die kole omdat sy hom en sy burgemeesterskap ondermyn. Vytjie is in die sewende hemel. Nie net gaan dit goed met haar afrigting nie, maar meneer Van der Veen verras haar ook met ’n...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!