DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 30 episode artwork

EPISODE · Oct 26, 2022 · 14 MIN

DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 30

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Speurder Theron is hard aan die werk want die mense van Duinebult hou hom besig. Hy besoek Tryna en Vytjie in verband met die skietery, maar ondervra ook vir Du Preez. Hy glo vas locals wat onwettig duik, is verantwoordelik vir die skietery. Net toe Du Preez dink hy is ontslae van speurder Theron, daag hy weer by Du Preez se huis op met verdere beskuldigings. Iemand wat kort daarna by Jana se huis peuter, verhoog ook die spanning. Du Preez kry ’n hou oor die kop, en die skuldige hardloop weg. Wie is verantwoordelik vir die skoot wat kort daarna afgaan?

NOW PLAYING

DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 30

0:00 14:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 14 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on October 26, 2022.

What is this episode about?

Speurder Theron is hard aan die werk want die mense van Duinebult hou hom besig. Hy besoek Tryna en Vytjie in verband met die skietery, maar ondervra ook vir Du Preez. Hy glo vas locals wat onwettig duik, is verantwoordelik vir die skietery. Net toe...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!