DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 31 episode artwork

EPISODE · Oct 27, 2022 · 14 MIN

DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 31

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Piet kom agter hy het Du Preez oor die kop geslaan, en nie vir speurder Theron nie. Du Preez waarsku hom om nie goed sonder sy medewete te doen nie. Trix is agterdogtig oor Steward en Spring Tide Holdings se grootkop, Kromhout. Gys is in die sewende hemel want die bank het sy besigheidsplan goedgekeur. Sy vreugde is egter van korte duur. Stella konfronteer hom oor die stories dat hy die pa van Vytjie se kind is.

NOW PLAYING

DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 31

0:00 14:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 14 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on October 27, 2022.

What is this episode about?

Piet kom agter hy het Du Preez oor die kop geslaan, en nie vir speurder Theron nie. Du Preez waarsku hom om nie goed sonder sy medewete te doen nie. Trix is agterdogtig oor Steward en Spring Tide Holdings se grootkop, Kromhout. Gys is in die sewende...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!