DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 9 episode artwork

EPISODE · Sep 27, 2022 · 13 MIN

DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 9

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Stella en Gys handhaaf ’n wapenstilstand. Gaan dit hou of sal Gys weer iewers uithaak? Riekie is omgekrap oor Dawie en Bessie se eskapades. Sy wend haar na Trix. Is dit wys? Sal Trix vir Riekie in die regte rigting help, of van die wal af in die sloot? Du Preez is ook nie uitgesluit by haar planne nie. Hy is net ’n bietjie meer lugtig vir Trix en haar liefdespyltjies.

NOW PLAYING

DIE SPOKE VAN DUINEBULT deur Ronel Mostert - Episode 9

0:00 13:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 13 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on September 27, 2022.

What is this episode about?

Stella en Gys handhaaf ’n wapenstilstand. Gaan dit hou of sal Gys weer iewers uithaak? Riekie is omgekrap oor Dawie en Bessie se eskapades. Sy wend haar na Trix. Is dit wys? Sal Trix vir Riekie in die regte rigting help, of van die wal af in die...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!