EPISODE · Nov 19, 2020 · 2 MIN
Die staatskuld en die kredietgradeerders
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Vrydag maak die kredietgraderingsagentskappe S&P en Moody’s verslae oor Suid-Afrika bekend. Dit is die eerste verslae sedert die regering se ekonomiese heropbou en herstelplan bekend gemaak is en die Minister van Finansies die medium-termyn begrotingsraamwerk voorgelê het. Die kredietgradeerders is bekommerd oor die stadig groei van die ekonomie en agteruitgang van die staatsfinansies. Jy wonder dalk, hoekom is dit belangrik as ons klaar op rommelstatus is?
What this episode covers

NOW PLAYING
Die staatskuld en die kredietgradeerders
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m