EPISODE · Aug 8, 2021 · 25 MIN
Die storie van SA se eerste transgender huwelik
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Met die transgender-debatte wat tans by sommige tersiêre instellings heers en die uitdagings rakende die potensiële aanspreekvorme, soos bespreek op een van die week radioprogramme, en die breër LGBTQ debat, het my gedagtes sommer teruggegaan na so 50 jaar gelede. Vandag, nogal presies 50 jaar gelede.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die storie van SA se eerste transgender huwelik
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.