Die storie van Sakkie en die diamanthandelaar episode artwork

EPISODE · Aug 8, 2021 · 26 MIN

Die storie van Sakkie en die diamanthandelaar

from Nuuspod · host Izak du Plessis

In 2018, toe ek nog by Monitor en Spektrum op RSG was, het 'n vriendin  by my kom kla oor geld wat sy by ene Louis Liebenberg belê het. Dit was  die begin van 'n lang, interessante en vermoeiende "verhouding" met een  van die land se gladste bekke denkbaar. Vandeesweek het die  hooggeregshof al sy rekeninge, met R100 miljoen daarin, gevries te midde  van klagtes oor swendelary en die bedryf van 'n Ponzi-skema. In die  video vertel ek meer oor hoe my pad met Louis Liebenberg gekruis het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 8, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Die storie van Sakkie en die diamanthandelaar

0:00 26:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuuspod?

This episode is 26 minutes long.

When was this Nuuspod episode published?

This episode was published on August 8, 2021.

Can I download this Nuuspod episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!