EPISODE · Nov 13, 2024 · 21 MIN
Die Suid-Afrikaners in Suid-Soedan
from Jacaranda FM Newswatch - Interviews · host Jacaranda FM
Nadat twee Suid-Afrikaners in Suid-Soedan ‘n boodskap stuur aan The Drive with Rob and Roz, besluit Marlinée Fouché en Emile Pienaar om kontak te maak. Hulle praat met ‘n kontrakvlieënier wat vlieg waar kommersiële vlugte verbyhou, ‘n konvooileier wat maande op die Wit Nyl deurbring om humanitêre hulp te versprei en die landbou-organisasie wat nie uitgepraat kan raak oor die potensiaal op die ewenaar nie. Latest news on our website
What this episode covers
Nadat twee Suid-Afrikaners in Suid-Soedan ‘n boodskap stuur aan The Drive with Rob and Roz, besluit Marlinée Fouché en Emile Pienaar om kontak te maak. Hulle praat met ‘n kontrakvlieënier wat vlieg waar kommersiële vlugte verbyhou, ‘n konvooileier wat maande op die Wit Nyl deurbring om humanitêre hulp te versprei en die landbou-organisasie wat nie uitgepraat kan raak oor die potensiaal op die ewenaar nie.
NOW PLAYING
Die Suid-Afrikaners in Suid-Soedan
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Jan 2, 2026 ·47m
Dec 21, 2025 ·46m