EPISODE · Jul 24, 2026 · 1H 20M
Die toekoms in ons hande
from Radio Pulpit · host Madeleine Venter
Madeleine gesels met Wikus v.d. Walt van 25:40 – ’n organisasie wat uitreik na die wees en weerlose jeug in die Oos-Kaap. Sy verwelkom ook vir pastoor Stephen Lamprecht in die ateljee. Hy en sy vrou, Sharon, is die stigters van Hopelands – ’n tuiste vir verlate en weerlose babas, wat in Magaliesburg geleë is. Luister waarom ons as Christene ons nie kan blind hou vir die nood van ons land se kinders en jeug nie, en hoe jy aktief betrokke kan raak by die betrokke organisasies.
Embed this episode
NOW PLAYING
Die toekoms in ons hande
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.