EPISODE · Apr 13, 2022 · 1 MIN
Die toestand van die paaie en die ekonomie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ons het onlangs gehoor hoe gebrekkige spoorweg-infrastruktuur steenkool-uitvoer aanbande lê, en hoe probleme by Kaapstad se hawe vrugte-uitvoer bemoeilik, en dan is daar natuurlik die negatiewe impak wat beurtkrag op die ekonomie het. Die afgelope was die padnetwerk ook in die kollig. Jare se gebrekkige instandhouding, hoë volumes van swaarvragmotorverkeer, en ʼn baie goeie somerreenseisoen het gelei tot die agteruitgang (en in sommige gevalle disintegrasie) van veral provinsiale paaie. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die toestand van die paaie en die ekonomie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m