EPISODE · May 3, 2021 · 2 MIN
Die truck-o-meter van ekonomiese aktiwiteit
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ekonome wil graag weet hoe dit met die ekonomie gaan, maar een van die groot uitdagings is die sloerings waarmee amptelike data beskikbaar is – byvoorbeeld, die Bruto Binnelandse Produk word kwartaalliks gepublisser en met ‘n een kwartaal sloering. Sogenaamde “now casting” modelle gebruik hoë frekwensie data om hierdie kwartaal se vlak van ekonomiese aktiwiteit te voorspel. Die Reserwebank gebruik ʼn vragmotorindeks genaamd die Truck-o-meter en in ʼn onlangse ERSA potgooi het Dr Daan Steenkamp verduidelik wat hulle doen. Luister die ERSA potgooi hier: http://www.econrsa.org/podcasts
What this episode covers

NOW PLAYING
Die truck-o-meter van ekonomiese aktiwiteit
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m