EPISODE · Aug 11, 2022 · 2 MIN
Die uitdagings van internasionale handel
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die afgelope paar weke het die media groot dekking gegee aan die uitdagings wat die landboubedryf en beleidmakers in die gesig staar in die internasionale handelsomgewing. Minister Patel het die teen-stortingtariewe op ingevoerde hoendervleis tydelik opgehef, ander ingestel op ingevoerde aardappelskyfies, en sitrus en wol-uitvoere het onder skoot gekom van fitosanitêre vereistes in Europa en Sjina. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die uitdagings van internasionale handel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m