Die verskil tussen ‘n mentor en ‘n ma episode artwork

EPISODE · May 13, 2026 · 9 MIN

Die verskil tussen ‘n mentor en ‘n ma

from Cape Pulpit / Kaapse Kansel · host Cape Pulpit / Kaapse Kansel

In hierdie hartroerende boodskap ter ere van Moedersdag deel Zantie Swanepoel haar persoonlike ervaring nadat haar 86-jarige ma geval en ‘n noodheupvervanging moes kry. Zantie verduidelik die diep verskil tussen mentoring en mothering – waar ‘n mentor instrukteer en vaardighede ontwikkel, lé ‘n ma haar lewe af, koester sy, en vorm sy identiteit. Aan die hand van Debora in Rigters 5:7 wys Zantie dat God eers ‘n moeder in Israel laat opstaan voordat sy as profetes en regter fungeer. Sy eer elke ma wat luister, en moedig almal aan om ‘n moeder- en vaderhart te hê vir die mense rondom hulle.

NOW PLAYING

Die verskil tussen ‘n mentor en ‘n ma

0:00 9:34

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Cape Pulpit / Kaapse Kansel?

This episode is 9 minutes long.

When was this Cape Pulpit / Kaapse Kansel episode published?

This episode was published on May 13, 2026.

What is this episode about?

In hierdie hartroerende boodskap ter ere van Moedersdag deel Zantie Swanepoel haar persoonlike ervaring nadat haar 86-jarige ma geval en ‘n noodheupvervanging moes kry. Zantie verduidelik die diep verskil tussen mentoring en mothering – waar ‘n...

Can I download this Cape Pulpit / Kaapse Kansel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!