EPISODE · Apr 25, 2022 · 1 MIN
Die vloedskade
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Daar is die afgelope week heelwat bespiegel oor die impak wat die vloede in KwaZulu-Natal op die ekonomie het. Mens moet eintlik meer spesifiek wees oor die impak op watter aspek van die ekonomie? Daar is ramings van die direkte skade, maar inidrekte, tweede-rondte effekte gaan nou belangrik word. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die vloedskade
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m