EPISODE · Aug 27, 2021 · 2 MIN
Die voorbeelde van beleidsonsekerheid
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
ʼn Risiko kan gemeet en bestuur word, maar wanneer ʼn situasie uniek is, en die uitkoms van gebeure is onvoorspelbaar, veroorsaak dit onsekerheid. Beleidsonsekerheid is wanneer ekonomiese besluitnemers onseker is oor die gevolge van regeringsbeleid. Navorsing wys dat dit veroorsaak dat investering uitgestel word en dit demp ekonomiese groei. Ongelukkig is daar weekliks voorbeelde van beleidsonsekerheid in Suid-Afrika.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die voorbeelde van beleidsonsekerheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m