EPISODE · Jan 28, 2022 · 1 MIN
Die week se aanwysers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week is die ekonomiese nuus oorheers deur die Reserwebank se repokoersbesluit. Die is toe gister met 25 basispunte verhoog tot 4%. Die primakoers is nou 7,5%. Maar daar was ook ʼn paar ander belangrike aanwysers om te rapporteer: PPI, inflasieverwagtinge, die take-home pay indeks.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die week se aanwysers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m