EPISODE · Aug 24, 2022 · 1 MIN
Die werkloosheidskoers het afgeneem in die tweede kwartaal!
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die tweede kwartaal se arbeidsmagopname het vriend en vyand verras met ‘n klein afname in die werkloosheidskoers vanaf 34,5% in die eerste kwartaal na 33,9%. Ook die uitgebreide werkloosheidskoers wat onmoedigde werkers insluit, het afgeneem. Dit blyk dat daar ʼn toename was van 648 000 werke van die eerste na die tweede kwartaal. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die werkloosheidskoers het afgeneem in die tweede kwartaal!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m