EPISODE · Nov 30, 2022 · 1 MIN
Die werkloosheidskoers was laer in die derde kwartaal
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die arbeidsmagopname vir die derde kwartaal bekend gemaak – dit is die periode Julie, Augustus en September. Die werkloosheidskoers het afgeneem vanaf 33,9% tot 32,9%. Gemeet volgens die breë definisie wat die ontmoedigde werkers insluit, het die koers ook met een persentasiepunt afgeneem tot 43,1%. Die bedrywe waar daar werk geskep was, is vervaardiging, handel, konstruksie en vervoer. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die werkloosheidskoers was laer in die derde kwartaal
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m