EPISODE · Aug 23, 2021 · 53 MIN
Dis nie die einde van Noseweek nie
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Al die uitgawes van die bekende Noseweek is aan die Universiteit Stellenbosch geskenk. Die tydskrif is vroeër hard getref deur 'n verdoemende hofbeslissing. Nuuspod praat oor die skenking met Martin Welz, die redakteur, oor die skenking, asook oor joernalistiek in die algemeen. Dis egter nie die einde van Noseweek nie. Die tydskrif sal voortaan aanlyn uitgegee word.
Embed this episode
NOW PLAYING
Dis nie die einde van Noseweek nie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.