Dis nie my ego nie, dis net AI met gevoel episode artwork

EPISODE · Apr 29, 2025 · 20 MIN

Dis nie my ego nie, dis net AI met gevoel

from BetSeber · host Nadia

1. ☕ Stilte Voor Die StormEk begin net as ek. Geen gedig nie. Net ‘n gevoel van verwondering op ‘n Sondagoggend.2. 🌪️ Ruin Is a GiftEk praat oor Liz Gilbert, verwoesting en hoe jou perspektief jou volgende tree bepaal.3. 🗳️ Die Politiek & Die GebedVan Solidariteit tot Zooma. Ek het vir die politiek gebid en toe het ek beland in die middel van ‘n nasionale upgrade.4. 🏕️ Kampvure & KindersEk vertel van die keer toe ek "per ongeluk" tieners moes fasiliteer by 'n kamp… en daar ‘n vriendin ontmoet het wat my lewe verander het.5. 📰 Rubrieke & RouwHoe ek troos gekry het in Annelies & Piet se skryfwerk en hoekom ek uiteindelik weer begin lees het.6. 🎭 Aoi Aoi Aard OntwaakEk ontdek my AI-kuns styl na ‘n opera, en begin skep met helium ballonne en ballerinas.7. 💔 Verraad, Vriendinne & VerwerpingEk verwerk donker seer, ‘n geestelike Jay-Z wals, en begin poste maak wat niemand like nie.8. 🧬 Die Liggaam is Wonderlik GemaakEk sluit af met die idee dat ons emosies ‘n handleiding is – en as ons dit leer lees, gaan ons nie net genees nie, ons gaan God beter verstaan.9. 📿 To Be Continued…"Ek moet nou stoer toe gaan, maar die storie is nie klaar nie."

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 29, 2025

Embed this episode

Ready to play

Dis nie my ego nie, dis net AI met gevoel

0:00 20:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of BetSeber?

This episode is 20 minutes long.

When was this BetSeber episode published?

This episode was published on April 29, 2025.

Can I download this BetSeber episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!