EPISODE · Oct 19, 2022 · 1 MIN
Dit is gevaarlik om na te veel podcasts oor inflasie te luister
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Een van die gevare van hoë inflasie is dat hoë pryse voorop in ons gedagtes is. Ons dink en praat oor hoe duur alles geword het en kort voor lank beïnvloed dit die inflasiekoers wat ons vir volgende maand en volgende jaar verwag. Dan verhoog jy die pryse by jou besigheid, of vra jou baas vir ʼn groot verhoging, en as almal dit doen voer ons net die inflasie-monster. Navorsing wys dat hierdie is nie net ʼn storie wat ekonome vertel nie. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Dit is gevaarlik om na te veel podcasts oor inflasie te luister
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m