EPISODE · Nov 2, 2022 · 2 MIN
Dit is moeilik om te sê hoe dit met die ekonomie gaan
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ekonome is maar bekommerd oor hoe dit met die ekonomie gaan in hierdie tweede helfte van die jaar. Ons weet dat die ekonomie gegroei het in die eerste kwartaal en ingekrimp het in die tweede. Data oor die derde en vierde kwartaal word stadigaan beskikbaar en daarin sien mens die impak van stadiger groei van die wêreldekonomie, hoë inflasie en rentekoerse, en ook beurtkrag. Nuwe syfers vir ABSA se aankopebestuurdersindeks, Naamsa se nuwe voertuig verkope-data en privaatsektor kredietverlening wys hoe moeilik dit is om te bepaal hoe dinge gaan. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Dit is moeilik om te sê hoe dit met die ekonomie gaan
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m