EPISODE · Jan 18, 2023 · 2 MIN
Dit is 'n slegte idee om die SARB se mandaat te verander
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Met inflasiesyfers wat vandag bekend gemaak word en ʼn repokoersbesluit volgende week is dit ʼn goeie tyd om te praat oor die onlangse nuwe-ou voorstel van die ANC om die Reserwebank se mandaat te verander. Hulle voorstel is dat die mandaat uitgebrei moet word om aan die behoeftes van die ekonomie te voldoen en dat werkskepping ook ʼn doelwit moet wees. Dit is ʼn slegte idee. * Die NWU Sakeskool is die hoofborg van Die Ekonomie Minuut podcast
What this episode covers

NOW PLAYING
Dit is 'n slegte idee om die SARB se mandaat te verander
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m