EPISODE · Oct 6, 2022 · 2 MIN
Dit lyk of die kans vir 'n sagte landing nou skraal is
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Dinsdag het ek vertel dat ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks in Septembermaand gedaal het en besigheidsaktiwiteite en-vooruitsigte gedemp voorkom. Gister het S&P Global hulle indeks vir Suid-Afrika bekend gemaak en dit bevestig dat privaatsektor-aktiwiteit negatief geraak word deur stygende inflasie en beurtkrag. Internasionaal lyk die kanse al hoe meer skraal dat die wêreldekonomie ʼn sagtelanding kan maak waar ekonomiese groei afneem, maar nie ʼn resessie word nie. Dit gaan alles afhang van die Amerikaanse Federale Reserwebank. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Dit lyk of die kans vir 'n sagte landing nou skraal is
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m