EPISODE · May 12, 2021 · 2 MIN
Doel
from Bile_Phase · host Funswys
Staan vroeg op, op n winters oggend om skool toe te gaan en misleiende geskiedenis te leer met daai ys koue wit mis voetjies op n ander man se land Staan vroeg op, op n winters oggend om sterre te kyk en die heelal vrae te vra wat is ons doel op die planeet gee ons net n lydraad Tussen drome en sterre is waar jy my sal vind in n ander diemensieel met al die kleure reuke vir elke verlore memory, gebreukte siel Slaap laat, verslaap Opstaan tyd opstaan Op staan tyd die klok het gelui die klok het gelui onthou jou sambreel vir verspoeling wat jy nog moet beleef Ohh geliefde kinders van my moet nie laat wees vir jou rit nie in die hemel is waar ek jou sal kry in die hemel is waar ek jou sal kry Ohh geliefde kinders van my moet nie laat wees vir jou rit nie in die hemel is waar ek jou sal kry in die hemel is waat ek jou sal kry Staan maar laat op Staan maar laat op Staan maar laat op Stadig my ou babietjies ek sal jou vang met hande wat
Embed this episode
Ready to play
Doel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.