EPISODE · Jan 27, 2022 · 1 MIN
Doen dit vir die geloofwaardigheid van beleid
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Reserwebank moet vandag die repokoers verhoog. Hulle het eintlik nie ʼn keuse nie. Inflasie het regdeur die afgelope jaar gestyg en het in Desembermaand op 5,9% gestaan.Daarby gaan rentekoerse in die VSA hierdie jaar styg en ons wil graag die verskil in opbrengskoerse tussen Suid-Afrikaanse en Amerikaanse staatskuld behou want dit ondersteun die binnelandse kapitaalmark en die rand.
What this episode covers

NOW PLAYING
Doen dit vir die geloofwaardigheid van beleid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m